 |  |  |
Wie en wat is GISA? | Die Genealogiese Instituut van Suid-Afrika (GISA) versamel en bewaar genealogiese bronnemateriaal op 'n wetenskaplike wyse en doen genealogiese navorsing met die oog op dienslewering en die publikasie van stamregisters en familiegeskiedenisse van alle Suid-Afrikaanse families.
|
|
|  |
|  |  |  | |  |
|  |  |  | | Het jy al jou familie se genealogiese data ingestuur aan GISA? Maak seker dat dit in die SA Geslagsregisters opgeneem word deur dit aan GISA te voorsien! |
|  |
|
|  |
 |