|
Publikasie
|
Bladsy
|
Onderwerp
|
Teks
|
Bydaer
|
Datum
|
|
SAG Vol 1
|
p?
|
Catharina VAN DIE KAAP
|
DE BERAULT en Catharina van die Kaap is *nie* die ouers van ene Catharina DE BERO nie (sien die errata by DE BERO Catharina)
|
Marie Meyer
|
2005/02/10
|
|
Geslagsregisters van die ou Kaapse Families, De Villiers & Pama
|
135
|
Cellier, Josu?, b1 - doopdatum
|
Fout : =01.01.1701
|
Mariana Olivier
|
2004/10/19
|
|
Regstelling : =02.01.1701
|
|||||
|
Bron : Drakenstein/Paarl Doopregister G3/3/1, p15.
|
|||||
|
(Die doopdatum in SAG1, p563 is korrek.)
|
|||||
|
SAG Vol 1
|
563
|
Cellier, Josu?, Stamvader - geboortedatum
|
Fout:
|
Mariana Olivier
|
2004/10/19
|
|
*c1677
|
|||||
|
Regstelling:
|
|||||
|
*c1667
|
|||||
|
Bron:
|
|||||
|
Volgens sy testament (CJ 2600, no 28, gedateer 15.03.1720) was hy met die opstel van die testament 53 jaar oud.
|
|||||
|
Geslagsregisters van die ou Kaapse Families, De Villiers & Pama
|
135
|
Cellier, Josu?, Stamvader - geboortedatum
|
Fout : *1676
|
Mariana Olivier
|
2004/10/19
|
|
Regstelling : *c1667
|
|||||
|
Bron : Volgens sy testament (CJ 2600, no 28, gedateer 15.03.1720) was hy 53 jaar oud met die opstel van die testament.
|
|||||
|
SAG Vol 1
|
568
|
Celliers, Charl Arnoldus, s.v. b2c1d1e1f4 - ongeklassifiseer in SAG1
|
Ongeklassifiseerde Charl Arnoldus se voorname is Charl Andries of Charles Andreas *12.09.1852 =Wellington 10.10.1852, seun van b2c1d1e1f4 Jacob Daniel CELLIERS en Susanna Wilhelmina MARAIS (SAG1, p563).
|
Mariana Olivier
|
2004/10/19
|
|
Bronne:
|
|||||
|
1. Wellington Doopregister G25/3/1, p179.
|
|||||
|
2. Sterftekennis TAB, MHG 0/8845.
|
|||||
|
SAG Vol 1
|
563
|
Celliers, Jacob Daniel, b2c1d1e1f4 - doopdatum
|
Fout : =26.02.1814
|
Mariana Olivier
|
2004/10/19
|
|
Regstelling : =20.02.1814
|
|||||
|
Bronne : Paarl Doopregisters G3/3/6 en G3/3/7, p4.
|
|||||
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Publikasie
|
Bladsy
|
Onderwerp
|
Teks
|
Bydaer
|
Datum
|
|
SAG Vol 1
|
563
|
Celliers, Johannes Francois Elias, b2c1d1e1f4g1h1 - geboortedatum
|
Fout : *21.01.1865
|
Mariana Olivier
|
2004/10/19
|
|
Regstelling : *12.01.1865
|
|||||
|
Bron : Wellington Doopregister G25/3/3, p36.
|
|||||
|
SAG Vol 1
|
567
|
CILLIERS, Abraham Albertus b7c1d2e2 - kinders
|
f1 Anna Maria: Fout: = Swellendam 27.1.1832; korreksie: = Swellendam 14.3.1830
|
Leon Endemann
|
2005/08/29
|
|
f2 Abraham Albertus: Fout: = Swellendam 27.1.1832; korreksie: = Swellendam 29.1.1832. Fout: x Wilhelmina Susanna STOOP; korreksie: x Worcester 4.1.1853 Alida Elizabeth MARAIS ( WS Stoop x b7c1d8e2 Abraham Albertus Cilliers; die kinders g1 en g2 is b7c1d8e2 se kinders).
|
|||||
|
f3 Johannes Stephanus: Fout: * 2.12.1833; korreksie: * 12.12.1833
|
|||||
|
SAG Vol 1
|
563
|
Cilliers, Anna Magdalena, b2c1d1e1f1 - Gade en sterfdatum
|
Fout 1 : xCornelis Jeremias GOOSEN
|
Mariana Olivier
|
2004/10/19
|
|
Regstelling : xCornelis Johannes GOOSEN
|
|||||
|
Bronne:
|
|||||
|
1. Paarl Huweliksregister G3/5/2, p21. - Voorname = Johan Cornelis.
|
|||||
|
2. Op sy sterftekennis MOOC 6/9/309, no 2291 en sy vrou se sterftekennis MOOC 6/9/143, no 9436 is sy voorname Johannes Cornelis.
|
|||||
|
(In Geslagregisters van die ou Kaapse Families, p135 is sy voorname korrek.)
|
|||||
|
|
|||||
|
Fout 2 : +06.06.1872
|
|||||
|
Regstelling : +06.06.1873
|
|||||
|
Bron : Sterftekennis MOOC 6/9/143, no 9436.
|
|||||
|
(In Geslagregisters van die ou Kaapse Families, p135 is haar sterfdatum korrek.)
|
|||||
|
SAG Vol 1
|
564
|
Cilliers, Debora Susanna b2c1d1e5f1 - Huweliksdatum
|
Fout:
|
Mariana Olivier
|
2004/12/17
|
|
x10.05.1830
|
|||||
|
Regstelling:
|
|||||
|
xPaarl 10.05.1835 Carel Christoffel FRICK
|
|||||
|
Bron:
|
|||||
|
Paarl Huweliksregister G3/5/2, p61.
|
|||||
|
SAG Vol 1
|
568
|
Cilliers, Deobra Susanna, d.v. b2c1d1e1 - Ongeklassifiseer in SAG1
|
Ongeklassifiseerde Debora Helena CILLIERS
|
Mariana Olivier
|
2004-11-05
|
|
Dogter van b2c1d1e1 Johannes Francois CILLIERS en sy 2de vrou Maria Magdalena BREED
|
|||||
|
*16.10.1841 =Paarl 28.11.1841
|
|||||
|
+Kroonstad 29.10.1874
|
|||||
|
xEdward Evomey NORMAN
|
|||||
|
Bronne:
|
|||||
|
1. Doopregister G3/3/8, p450.
|
|||||
|
2. Sterftekennis VAB, C176.
|
|||||
|
SAG Vol 1
|
564
|
CILLIERS, George Stephanus b2c1d1e5f4 - Doopplek
|
Fout:
|
Mariana Olivier
|
2004-12-17
|
|
=Graaff-Reinet 13.07.1820
|
|||||
|
Regtelling:
|
|||||
|
*25.06.1820 =Paarl 13.07.1820
|
|||||
|
Bron:
|
|||||
|
Paarl Doopregister G3/3/7B, p221.
|
|||||
|
SAG Vol 1
|
564
|
CILLIERS, Jan Daniel b2c1d1e5f2 - Sterfdatum
|
Fout:
|
Mariana Olivier
|
2004-12-17
|
|
+19.01.1887
|
|||||
|
Regstelling:
|
|||||
|
+Wellington 19.06.1887
|
|||||
|
Bron:
|
|||||
|
Sterftekennis MOOC 6/9/246, no1010.
|
|||||
|
SAG Vol 1
|
568
|
CILLIERS, Jan Stephanus van Pretoria - Ongeklassifiseerde in SAG1
|
Hy is Johannes Stephanus CILLIERS *29.10.1869 =Fraserburg 06.02.1870 (Fraserburg Doopregister G68/3/1, p178).
|
Mariana Olivier
|
2004-12-17
|
|
Hy is die seun van Leonardus Dirk CILLIERS en Elisabeth Aletta Catharina CELLIERS.
|
|||||
|
Hy is die kleinseun van b2c1d1e2f2 Johannes Stephanus CILLIERS =20.01.1811 (SAG1, p564)
|
|||||
|
Hy is xKaapstad 29.09.1896 met Elizabeth Gertruida VAN NIEKERK (Kaapstad Huweliksregister G1/13/12, no 337).
|
|||||
|
Op p568 word hul huweliksdatum as September 1896 aangegee en haar voorname as Elizabeth Geertruyda.
|
|||||
|
Geslagsregisters van die ou Kaapse Families, De Villiers & Pama
|
135
|
Cilliers, Jan, b2c1 - huweliksdatum
|
Fout : x10.10.1751
|
Mariana Olivier
|
2004-10-19
|
|
Regstelling : x08.10.1751
|
|||||
|
Bron : Tulbagh Huweliksregister G4/9/1, p4.
|
|||||
|
SAG Vol 1
|
563
|
Cilliers, Jan, b2c1 - huweliksdatum
|
Fout : x10.10.1751
|
Mariana Olivier
|
2004-10-19
|
|
Regstelling : x08.10.1751
|
|||||
|
Bron : Tulbagh Huweliksregister G4/9/1, p4.
|
|||||
|
|
|
|
|
|
|
|
Publikasie
|
Bladsy
|
Onderwerp
|
Teks
|
Bydaer
|
Datum
|
|
SAG Vol 1
|
567
|
CILLIERS, Johanna Sophia b7c1d2e3f7 - doopdatum
|
Fout: = Swellendam 12.2.1851; korreksie: = Swellendam 13.2.1851.
|
Leon Endemann
|
2005-08-29
|
|
SAG Vol 1
|
564
|
CILLIERS, Johannes Stephanus b2c1d1e2f2 - vrou se voorname
|
Fout:
|
Mariana Olivier
|
2004-12-17
|
|
xHilda Aletta STOFBERG
|
|||||
|
Korreksie:
|
|||||
|
xAlida Aletta STOFBERG
|
|||||
|
Bronne:
|
|||||
|
o.a. haar doopregister G1/8/10C-p504 en haar sterftekennis MOOC 6/9/277-no266
|
|||||
|
SAG Vol 1
|
568
|
CILLIERS, Nicolaas Albertus Smit, s.v. b2c1d1e5f2g1 Pieter Charl, Ongeklassifiseer in SAG1
|
Nicolaas Albertus Smit CILLIERS *23.05.1879 =Wellington 20.07.1879 (Wellington Doopregister G25/3/5, p240).
|
Mariana Olivier
|
2004-12-17
|
|
+Bloemfontein Hospitaal 13.04.1950, woonagtig te Aliwal-Noord (Sterftekennis MOOC 2219/50).
|
|||||
|
Hy is die seun van Petrus Charles CILLIERS (Pieter Charl op p564) en Maria Sophia Francina SMIT.
|
|||||
|
Op p568 word 4 kinders vir hom gegee en benewens b3 Maria Smit CILLIERS wie se geboortedatum ooglopend 1907 en nie 1807 moet wees nie, beskik ek oor geen aanvullende data vir die kinders nie.
|
|||||
|
|
|||||
|
SAG Vol 1
|
564
|
Cilliers, Susanna Debora b2c1d1e3 - Doopdatum
|
Fout:
|
Mariana Olivier
|
2004-12-17
|
|
=20.01.1787
|
|||||
|
Korreksie:
|
|||||
|
=Paarl 20.01.1788
|
|||||
|
Bron:
|
|||||
|
Paarl Doopregister G3/3/4, p53.
|
|||||
|
Geslagsregisters van die ou Kaapse Families, De Villiers & Pama
|
135
|
Cilliers, Susanna Debora b2c1d1e3 - Doopdatum
|
Fout:
|
Mariana Olivier
|
2004-12-17
|
|
=20.01.1787
|
|||||
|
Korreksie:
|
|||||
|
=Paarl 20.01.1788
|
|||||
|
Bron:
|
|||||
|
Paarl Doopregister G3/3/4, p53.
|
|||||
|
SAG Vol 1
|
567
|
CLLIERS, Jan Bastiaan b7c1d2e3f4 - doopdatum
|
Fout: = Swellendam 1.1.1845; korreksie: = Swellendam 6.1.1845
|
Leon Endemann
|
2005-08-29
|
|
SAG Vol 1
|
p629d
|
Coetzer X de Villiers XX Minnaar
|
Daar is 'n moontlike fout in SAG vol 1 p629d tov die huwelik vermeld tussen Jacobus Jeremias Coetzer en Anna Minnaar. Hierdie huwelik word ook
|
Johan J Pottas
|
2004-06-02
|
|
vermeld as met Jacobus Jeremias Coetzer in SAG vol5 p626b.
|
|||||
|
|
|||||
|
Dat Anna Minnaar getroud is met Jeremias Coetzer is so, maar watter een
|
|||||
|
van die twee broers?
|
|||||
|
|
|||||
|
Jacobus Jeremias =23/08/1765
|
|||||
|
Of
|
|||||
|
Jeremias =12/10/1766
|
|||||
|
|
|||||
|
Na aanleiding van die volgende testament is my keuse die jonger broer om die volgende redes:
|
|||||
|
|
|||||
|
1. KAB MOOC 7/1/48.8
|
|||||
|
Testament van Jeremias Coetzer en Anna Minnaar opgestel en onderteken te
|
|||||
|
Cabo de Goede Hoop op 24 Julie 1795.
|
|||||
|
In hulle gesamentlike testament benoem hy sy huidige vrou Anna Minnaar, sy kinders gebore uit hierdie huwelik en sy kinders uit sy vorige huwelik met Maria Susanna de Villiers, naamlik Jeremias Petrus, Izaac Jacobus en Maria Susanna Margaretha. Sy benoem haar huidige man Jeremias Coetzer, haar kinders gebore uit hierdie huwelik en haar kinders uit haar vorige huwelik met Josua le Roux naamlik Josua le Roux en Elizabeth Louisa le Roux.
|
|||||
|
|
|||||
|
2. Pama p1039 meld dat Maria Susanna de Villiers getroud is met Jeremias
|
|||||
|
Coetzer =12/1/1766 op 19/03/1786.
|
|||||
|
|
|||||
|
3. In bogenoemde testament word hy slegs as Jeremias genoem en nie
|
|||||
|
Jacobus Jeremias nie.
|
|||||
|
|
|||||
|
4. In die boedelinventaris van 6 November 1793 van Maria de Villiers sy
|
|||||
|
eerste eggenoot word slegs die naam Jeremias gebruik.
|
|||||
|
SAG Vol 1
|
684
|
CRONJE, Andries Lodewikus, b3c7d8 - huwelik
|
Die huweliksdatum is foutief. Korrekte datum: 20.10.1833. Die geboortedatum van Andries Lodewikus se vrou is waarskynlik 17.11.1816. Sy word verwar met iemand met dieselfde naam in SAG vol 4 p. 59. Sien daar b1c9d5e3 en b1c9d4e7.
|
Leon Endemann
|
2005-05-18
|