| Publikasie | Bladsy | Onderwerp | Teks | Bydaer | Datum |
| SAG Vol 9 | 350 | Janse(n) van Rensburg | Anna Maria J. van Rensburg (c9) se naam moet heeltemal uitgehaal word. Haar inligting verskyn op p. 353 in die korrekte stamlyn. | Maureen de Villiers | 2004-03-09 |
| SAG Vol 10 | 263 | Johan Bernard RUDOLPH x Helena BENDFELT | Die korrekte troudatum vir die egpaar is 12 Jul 1772, NGK Kaapstad | Alta Griffiths | 2006-09-12 |
| Bron: NGK Huwelike Micofilm FM 5-27 | |||||
| SAG Vol 4 | 121 | Jonker Petrus Johannes b7c8 | In SAG is daar vir Petrus Johannes Jonker ~16/10/1796 b7c8 x Anna Elizabeth Rossouw ~10/10/1797 + 20/2/1875 geen kinders aangeteken na 1819 nie, maar ek het vasgestel dat hulle wel 4 of meer gehad het: | Martina Louw (nee van Breda) | 2004-01-24 |
| d1 Hester Petronella Maria Elizabeth * 21/4/1818 ~ Uitenhage 31/7/1818 | |||||
| d2 Petrus Johannes Albertus Francois *20/9/1819 ~ 17/9/1820 x 5/11/1839 Potchefstroom met Elizabeth Carolina Maria Buitendag | |||||
| d3 Jan Adriaan Jacobus Petrus *1/12/1829 Uitenhage, aangeneem in Potchefstroom NHK 2/8/1856, x Margaretha Elizabeth Nieman, +22/5/1909 | |||||
| d4 Aletta Margaretha (Magrieta) *1833 Uitenhage + 24/11/1904, x Potchefstroom 13/10/1855 Roelof Adriaan Buitendag | |||||
| d5 Anna Elizabeth (Elisabetta) *19/5/1836, aangeneem in Potch 22/3/1856, x Johannes Petrus Jonker b3c1d4e4 2/1/1858 Potchefstroom | |||||
| d6 Adriaan Jacobus Adolf *10/3/1839 x Anna Jacoba Scholtz | |||||
| SAG Vol 10 | p 266 | Julius RUDOLPH-OHLSEN | Julius RUDOLPH was * Herford Duitsland c 1843 + Johannesburg 3 Mar 1908 sv Gustav en Hermine Rudolph x Julie HEINICH * Breslau, Duitsland c 1833 + Bloemfontein 24 Apr 1920 | Alta Griffiths | 2006-11-20 |
| Volgens Julius se SK was hy van Joodse afkoms en het hy later sy van verander na OHLSEN. | |||||
| Van Julius se kinders het steeds die van RUDOLPH gebruik - terwyl party RUDOLPH-OHLSEN gebruik het en ander slegs bekend gestaan het as OHLSEN. | |||||
| Stamvader: Julius Armin RUDOLPH - OHLSEN (b.c 1843-Herford,Duitsland;d.3 Mar 1908-H,Johannesburg) | |||||
| sp: Julie HEINISCH (b.c 1833-Breslau,Duitsland;d.24 Apr 1920-Fonteinstr 27,Bloemfontein) | |||||
| 2. Arwed (Arvid) Bernhard Gustav Noritz RUDOLPH (b.3 Mar 1861;d.28 Dec 1925 (64.9)-Eikenhof,Jacksons Drift,Krugersdorp) | |||||
| sp: Edith Maud RIDLEY (b.c 1875-South Shields,Newcaste-on-Tyne,England;d.16 Jul 1944 (69)-LDNH,Johannesburg) | |||||
| 2. Flis Herman (Felix) RUDOLPH Waarskynlik jonk dood (b.30 Apr 1862;d.voor Apr 1920) | |||||
| 2. Amalie Bertha (aka Amalie Bertha Lavers) RUDOLPH (b.3 Jan 1864;d.16 Jun 1913 (49.5)-Nigel) | |||||
| sp: Robert Frederick William Andrew LAVERS (b.c 1848;m.16 Feb 1881) | |||||
| 2. Hermine Dolphine RUDOLPH-OHLSEN (b.2 Jan 1865) | |||||
| sp: Otto Friedrich SCHULTZ (b.c 1854-Duitsland;m.1880;d.17 May 1915-Hospitaal,Bloemfontein) | |||||
| 2. Gustav Johan August RUDOLPH Waarskynlik jonk dood (c.3 Jul 1866-NGK,Burgersdorp;d.voor Apr 1920) | |||||
| 2. Oscar Conrad Ludewig Arnoldus (Loedwick) RUDOLPH - OHLSEN (b.14 Jun 1867) | |||||
| 2. Louise Henrietta Olvire (of Clivire) RUDOLPH Waarskynlik jonk dood (b.14 Jul 1868) | |||||
| 2. Julius Carl Adolphus RUDOLPH (b.26 Aug 1869) | |||||
| sp: Emma Maria BOYLAN (b.c 1878-Burgersdorp;d.17 May 1928 (49.9)-Von Brandis Str,Krugersdorp) | |||||
| 2. Fritz Jacob Christiaan (aka Fritz Gustav) RUDOLPH (b.14 Jun 1871;d.24 Apr 1945 (73.10) -Brits) | |||||
| sp: Bertha Wilhelmina Martha SCHULTZ (b.c 1880;d.15 Sept 1966 (85.11)-Zilkaatsnek,De Wildt,distrik Brits | |||||
| SAG Vol 5 | 103 | Kind weggelaat | b2c2d2e3 is uitgelaat: sy is | Prinsloo Liebenberg | 2009-02-17 |
| Elisabeth Johanna Louiza Jacoba Liebenberg, * 26.11.1810 = Graaff-Reinet 26.12.1810 | |||||
| Bron: KAB, MOOC, G6-3/2 | |||||
| SAG Vol 4 | 302 | KLAREWIJDEN-familie | Die spelling van die van moet wees: KLAVERWIJDEN, en besonderhede van die stamvader is soos volg: Albertus Klaverwijden * Haarlem, Nederland 21.12.1827, mediese dokter in Piketberg x Piketberg 12.2.1866 Hendrika Catharina SMITH * 1847 (sy xx Piketberg 22.7.1889 Daniel Brink de Villiers). Die besonderhede oor hul kinders is dieselfde as in SAG 4, maar by b2 Geertruida kan die volgende bygevoeg word: + Piketberg 23.10.1903 x Piketberg 17.5.1898 Johannes Hendrik TRUTER * 23.4.1868 = Swartland 18.9.1868 + Conradie Tehuis, Kaapstad 6.1.1939 (s.v. Jan Hendrik Truter en Martha Jacoba Gerendina Smit). | Leon Endemann | 2005-02-18 |
| SAG Vol 4 | 475 | KROMHOUT, Marthinie Magdalena, b8c8d7 | Die naam Marthinie moet verander word na Martina Magdalena. | Leon Endemann | 2005-05-10 |
| SAG Vol 5 | 5 | Labuschagne, b2c4d3e3 | Die inligting "p. 212" moet vervang word met "Casper Johannes = 18.11.1801 x 21.9.1824 Johanna Magteld Maria LABUSCHAGNE xx Magdalena Elizabeth COETZER". | Leon Endemann | 2004-08-25 |
| Die Families Le Roux in Suid-Afrika, Kathleen J le Roux, RGN, Pretoria, 1991 | 209 en 210 | LE ROUX, Abraham Stephanus x CILLIERS, Martha Hendrina Elizabeth - Huwelik & Kinders | Fout 1 (p209): | Mariana Olivier | 2004-12-17 |
| xBeaufort-Wes | |||||
| Korreksie: | |||||
| xFraserburg 14.02.1853 (Wel in Beaufort-Wes Huweliksregister) | |||||
| Bron: | |||||
| Beaufort-Wes Huweliksregister G12/9/4, no 1094. | |||||
| Fout 2 (p209): | |||||
| Johannes Jacobus LE ROUX *06.01.1855 | |||||
| Korreksie: | |||||
| *08.01.1855 =Fraserburg 11.03.1855 | |||||
| Bron: | |||||
| Fraserburg Doopregister G68/3/1, p19. | |||||
| Fout 3 (p210): | |||||
| Beatrix Maria LE ROUX =20.09.1868 | |||||
| Korreksie: | |||||
| *04.09.1868 =Fraserburg 04.10.1868 | |||||
| Bron: | |||||
| Fraserburg Doopregister G68/3/1, p162. | |||||
| Fout 4 (p210): | |||||
| Ester Margaretha =21.08.1870 | |||||
| Korreksie: | |||||
| *15.08.1870 =Fraserburg 04.09.1870 | |||||
| Bron: | |||||
| Fraserburg Doopregister G68/3/1, p186. | |||||
| Fout 5 (p210): | |||||
| Aletta Sybella *25.05.1877 =15.06.1877 | |||||
| Korreksie: | |||||
| *24.05.1877 =Fraserburg 01.07.1877 | |||||
| Bron: | |||||
| Fraserburg Doopregisters G68/3/1, p266. | |||||
| SAG Vol 10 | 210 | LE ROUX, Daniel Bartholomeus a.b2.c10.d2.e2. | Sterfdatum van sy eggenote is foutief. Haar doopdatum word aangegee as 17.02.1799 en sterfdatum as 22.10.1787. | Marie Bossert | 2004-06-20 |
| Publikasie | Bladsy | Onderwerp | Teks | Bydaer | Datum |
| SAG Vol 10 | 198 | LE ROUX, Elizabeth Helena. a.b2.c1.d3.e2.f7.g1. | Eggenoot se sterfdatum word aangegee as 01.04.1879, maar hulle huweliksdatum is 01.07.1880. Huwelik vind plaas na sy sterfdatum. | Marie Bossert | 2004-06-13 |
| Die Families Le Roux in Suid-Afrika, Kathleen J le Roux, RGN, Pretoria, 1991 | 391 | LE ROUX, Frederik Jacobus b4c6d5e5 - kinders | f8 en f9 is 'n tweeling: Fout: = 3.11.1884; korreksie by albei: = 30.11.1884 | Leon Endemann | 2005-08-29 |
| SAG Vol 10 | 190 | LE ROUX, Gertruida Magdalena. a.b3.c2.d6.e1.f1. | Tikfout * 27.06.1840 x (moet wees =) 12.10.1840. | Marie Bossert | 2004-06-13 |
| SAG Vol 10 | 223 | LE ROUX, Jacomina Elizabeth. a.b4.c6.d7.e3 | Die geboorte- en doopdatums van haar eggenoot strook nie. * 20.04.1857 = 12.08.1827. | Marie Bossert | 2004-06-23 |
| Die Families Le Roux in Suid-Afrika, Kathleen J le Roux, RGN, Pretoria, 1991 | 356 | Le Roux, Jan Gabriel, b7c1d8e5 - kinders | Die oudste seun, Jan Gabriel (f1) is in Bethlehem, nie Bloemfontein nie, getroud met Hermina Elizabeth LE ROUX, Johanna as derde naam moet weggelaat word. | Leon Endemann | 2005-09-13 |
| Die sewende kind, Agatha Gertruida (f7), se sterfinligting moet soos volg verander word: + plaas Le Roux's Rivier, distrik Mafeking 9.4.1928. (Navorser: Mariana Olivier) | |||||
| SAG Vol 10 | 188 | LE ROUX, Johannes Albertus. a.b2.c8.d8.e5. | Geboortedatum van sy eggenote word aangegee as 16.08.1945, maar hulle huweliksdatum word aangegee as 05.09.1864. | Marie Bossert | 2004-06-13 |
| SAG Vol 10 | 190 | LE ROUX, Martha Johanna. a.b3.c2.d6.e4.f2. | Geboortedatum is later as doopdatum: *24.09.1850 = 04.05.1850. | Marie Bossert | 2004-06-13 |
| SAG Vol 10 | 192 | LE ROUX. Elizabeth Cornelia. a.b2.c1.d2.e5.f3. | Sterfdatum is voor huweliksdatum. Huweliksdatum 21.08.1837 maar sterfdatum word aangegee as 06.03.1764. | Marie Bossert | 2004-06-13 |
| SAG Vol 5 | 219 | Lotz | c5 Lotz,Christoffel Johannes Wilhelm Lourens was nie getroud met EAM van Zyl en Bratrix H de Villiers nie - laasgenoemde is getroud met 'n CJWL Lotz *1860.02.07 - sien Malherbe & Malan se Famielie De Villiers, p478(f3g2) Hy is waarskynlik 'n kleinseun van eersgenoemde. | Gideon De Kock | 2007-03-01 |
| Truter deur Margaret Ellen Truter | 88 | Lucia Johanna Wilhelmina Bergh, b10c5d1e2f4 - huwelik | Lucia J W Bergh was nie met Gerhardus van Rooyen Stroebel getroud nie, maar met Gerhardus William Robert Stroebel (1855-1932), seun van Hendrik Carolus Stroebel en sy eerste vrou Maria Theresa Christina Fauconnier, albei van Knysna. Gerhardus Stroebel se seun (g1), Henry Peter Munro Stroebel, is op 13.12.1923 getroud met Leila Edith Frances Robertshaw (5.1.1902-6.5.1974). Hulle kinders was Barry, Denys (oorlede 8.9.1973) en Pamela Stroebel. | Maureen de Villiers | 2004-05-07 |