Naude Kronieke

R100.00
SKU: Naude-CD

NAUDé FAMILIEKRONIEK

Van Champagne tot Pretoria: 1550—2002

Deur Louis Naudé

 

Hierdie kroniek beskryf die lewensverhaal van vyftien geslagte Naudé’s in drie lande, naamlik Frankryk, Duitsland en Suid-Afrika. Die verhaal begin in die jaar 1550 in die CHAMPAGNE-Provinsie in Frankryk en eindig in die jaar 2001 in PRETORIA, en vandaar die boek se titel. Dit dek ‘n omvangryke stuk navorsing oor ‘n tydperk van 450 jaar en is gevolglik een van die omvattendste Suid-Afrikaanse pogings tot ‘n familiekroniek uit die pen van ‘n amateur genealoog. Dit is die derde, en sover bekend, die mees omvattende poging om die Naudé-familie se doen en late op skrif te stel.

 

Ook ingesluit op hierdie kompakskyf:

 

·         Naudé genealogie soos vervat in SA Geslagregisters deel 6

·         Naudé familiewapen

·         Lewensbeskrywing van bekende Naudé’s

 

 

Prys: R100.00
Publikasie datum: 
2001