| Publikasie | Bladsy | Onderwerp | Teks | Bydaer | Datum |
| SAG Vol 10 | p.272 | R?SCH, Eva Albertina. a.b5 | Geboortedatum 02.09.1823 doopdatum 02.03.1823. Doopdatum dus vroe?r as geboortedatum. | Marie Bossert | 2004-07-13 |
| SAG Vol 10 | p.281 | R?STER, Richard J.E. a.b1 | Geboortedatum moet lees c.1956 ipv c.956. | Marie Bossert | 2004-07-13 |
| SAG Vol 9 | 107 | Raphael, Albrecht, stamvader - Huwelik | Fout: x 30.2.1764 | Maureen de Villiers | 2006-05-15 |
| Korrek: x 30.12.1764 Magdalena DU PLESSIS | |||||
| Publikasie | Bladsy | Onderwerp | Teks | Bydaer | Datum |
| SAG Vol 9 | 148 | Rautenbach, Ignatius Leopoldus, b4c7d4 - huwelik | Ignatius Leopoldus Rautenbach * 12.10.1836 was getroud met Aletta Jacomina MULLER, dogter van kmdt. Ignatius Johannes Muller en Hester Johanna Vermaak, nie met Maria Dorothea Vermaak nie. Die inligting oor hul oudste seun is ook foutief. Hy was getroud met Jacomina Margaretha Gertruida FERREIRA * 19.6.1871, dogter van Thomas Ignatius Ferreira en Jacomina Margaretha (Christina) Potgieter. Sien Capensis, Maart 2004, kwartaalblad van GGSA Wes-Kaap, vir artikel deur Glenda Raad. | Maureen de Villiers | 2004-06-24 |
| SAG Vol 9 | 183 | READ, James Petrus Cornelis | Please can you tell me who b2 James Petrus Cornelis READ really married? Here are 3 conflicting results!! | Penelope Mannheim | 2007-04-16 |
| Best wishes, | |||||
| Penny Mannheim, nee Mangold. | |||||
| THE READS OF KNYSNA | |||||
| a James Read (1780 - early 1830)came from Portsmouth, m. ??______ in England. mm. Anna Elizabeth Terblans 1803 - 9/10/1880) at George. | |||||
| bl Olivia Ann b. 1/5/1825 m. Hendrik Petrus Lodewyk van Rooyen. Issue. | |||||
| b2 James Petrus Cornelis Read (28/11/1826 - 14/4/1916) m. Eliz. Margaretha van Huysteen (19/3/1826 – 30/7/1902) | |||||
| c1 James Petrus Cornelis Read 25/8/1851 - 24/1/1934 m. Martha Margaretha van Huyssteen (25/5/1854 - 4/6/1929) | |||||
| Then on www.blignaut.co.za there is | |||||
| Mother [1639] van Huyssteen, Martha Margaretha * Wittedrif, Knysna 25 Aug 1854 ~ Knysna 9 Dec 1854 † Mecca, Lindley 4 Jun 1929 | |||||
| Then on page 1 of 6 pages made in 1979 by Plestena Read, and given to Mr Heese, b2 James Petrus Cornelis READ married Elizabeth Margaretha van Rooyen (19/3/1826) and not Martha Margaretha van Huysteen. I can send you the page in an email - what is your email address?? | |||||
| SAG Vol 9 | 493 | ROELOFSE, Christiaan Lourens, b5c2 - huwelik | Christiaan Lourens Roelofse se vrou was nie die weduwee van Marthinus Botha nie. Op hul huweliksrekord word aangedui dat hy 'n jongman was en sy 'n jongdogter. Sy kan moontlik een van twee persone wees: Sara Maria = 5.5.1782 (b2c4d8 - SAG 1 p. 142c) of Sara Maria = 4.4.1784 (b2c6d4 - SAG 1 p. 145d). Die een wat met M.C. Botha getroud is, is waarskynlik b2c2 (= 6.9.1739 - SAG 1 p. 139a), as die volgorde waarin laasgenoemde se kinders vernoem is, in aanmerking geneem word. | Leon Endemann | 2005-08-01 |
| SAG Vol 9 | 493 | ROELOFSE, Christiaan, b5 - huwelik | Christiaan Roelofse se vrou was Maria Susanna BARNARD, maar die res van haar inligting is nie korrek nie, en moet uitgehaal word. Ons kan nie hierdie vrou se besonderhede opspoor nie, en of haar name moontlik verkeerd is nie. Op die dooprekord van haar oudste seun, Christiaan Lourens Roelofse, word sy genoem "Maria Susanna" (sien Kaapstad Doop 9.11.1777). | Leon Endemann | 2005-08-01 |
| SAG Vol 9 | 499 - 501 | ROETS | B5C2D1 EN DAAROPVOLGENDE INLIGTING IS FOUTIEF EN HOORT BY B5C7. HOE KAN EK 'N GEDCOM LEêR STUUR MET AL DIE KORREKTE INLIGTING? | Santa Els | 2008-12-16 |
| SAG Vol 10 | 15 | Roodman/Root(h)man, Frans Lourens - b1c1d2e6f2 - gade se geboortedatum | Frans Lourens se vrou, Lucia DE BEER, is gebore op 1.12.1882, en nie 1982 nie. | Maureen de Villiers | 2004-05-28 |
| SAG Vol 10 | 111 | ROSENSCHWEIG, Louisa Martha/Sophia. a.b5 | Doopdatum * 30.02.1862. Februarie het nie 30 dae nie. | Marie Bossert | 2004-06-03 |
| SAG Vol 10 | 114 | ROSS, Eleanor Louise. a.b3.c2. | Haar eggenoot se geboortedatum lees: *East London 22.09.1939 s.o en dan weer die geboorte datum naamlik East London 22.09.1939. Sy geboortedatum word herhaal asook die s.o | Marie Bossert | 2004-06-03 |
| SAG Vol 10 | 114 | ROSS, Jean Dorothea. a.b3. | Tikfout Doopdatum word aangedui as =* Cape Town 07.11.1807, gevolg deur = Cape Town 22.11.1807. | Marie Bossert | 2004-06-03 |
| SAG Vol 10 | 126 | ROSSOUW, Daniel Johannes, b9c1d4e10 - huwelik | Daniel Johannes was nie met Johanna Clasina CILLIERS getroud nie. Haar korrekte huweliksinligting verskyn by Jacobus Petrus ROSSOUW, b9c1d4e11. | Leon Endemann | 2005-05-10 |
| Publikasie | Bladsy | Onderwerp | Teks | Bydaer | Datum |
| SAG Vol 10 | 136 | ROSSOUW, Paul Johannes. a.b11.c6.d2.e9 | Die doopdatum word foutief aangewys as * i.p.v. =. | Marie Bossert | 2004-06-07 |
| SAG Vol 10 | 153 | ROUVIERRE, Louis Auguste. a.b4 | Sy doopdatum is vroe?r as sy geboortedatum nl. *24.06.1815 = 11.06.1815. | Marie Bossert | 2004-06-07 |
| SAG Vol 10 | 162 | ROUX, Elizabeth Susanna. a.b1.c2.d3.e6. | Haar eggenoot se naam moet lees Johannes van Niekerk en nie Johanna van Niekerk nie. | Marie Bossert | 2004-06-09 |
| SAG Vol 10 | 178 | ROUX, Pieter Hendrik. a.b2.c8.d1.e8.f9 | Troudatum foutief. Sy geboortedatum is 30.11.1841 en hy is oorlede op 27.05.1904 maar sy huweliksdatum word aangegee as 18.08.1962. | Marie Bossert | 2004-06-13 |
| SAG Vol 10 | 158 | ROUX, Rykie Woutrina. a.b1.c2.d2.e1.f6.g5 | Geboortedatum word aangegee as | Marie Bossert | 2004-06-07 |
| 1.09.1958 en sterfdatum as 13.06.1926. | |||||
| Geboortedatum moet lees 01.09.1858. | |||||
| SAG Vol 10 | p.240 | RUBIDGE, Adeline Millicent. a.b9.c3.d7. | Tikfout: Datum word aangegee as 118.06.1896, moet moontlik 18.06.1896 wees. | Marie Bossert | 2004-06-29 |
| SAG Vol 10 | p.239 | RUBIDGE, Kathleen Louise Smyth. a.b5.c14.d3. | Tikfout: x vir aanduiding van huwelik weggelaat. | Marie Bossert | 2004-06-29 |
| SAG Vol 10 | 257 | RUDMAN, Gilbert Edward. a.b4.c7.d2.e1 | Sy geboortedatum word aangegee as 24.03.1920 en sy suster Helena Daphne (e2) se geboortedatum word aangegee as 25.07.1920. Daar is dus 4 maande verskil tussen die 2 geboortes, wat nie strook nie. | Marie Bossert | 2004-07-05 |
| SAG Vol 10 | 262 | RUDMAN, Johanna Catharina. a.b7.c4 | Haar geboortedatum word aangegee as 12.08.1877 en haar doopdatum as 31.01.1877. Doopdatum is vroe?r as geboortedatum. | Marie Bossert | 2004-07-05 |
| SAG Vol 10 | p.249 | RUDMAN, Percival Marais. a.b2.c2.d3.e1.f5 | Tweede naam van eggenote moet lees Beatrice. | Marie Bossert | 2004-06-29 |
| Publikasie | Bladsy | Onderwerp | Teks | Bydaer | Datum |
| SAG Vol 10 | p 264 | Rudolph | b1c1d6e6 Gerhardus Marthinus * 19/10/1862 = Weenen 25/1/1863 + 23/2/1865, begrawe op Zaailager, Malta, distrik Estcourt. | Alta Griffiths | 2006-07-31 |
| Die ouers het 'n tweede seun gehad (e9):- | |||||
| Gerhardus Marthinus * 26/12/1868 + 5/9/1850, begrawe Zaailager, Malta, distrik Estcourt x Winterton 30/5/1892 Petronella Willemina VAN DER MERWE * c 1870 + 26/12/1937 dv Gert Jacobus van der Merwe en Aletta Elizabeth Dorothea Snyman xx Martha Elizabeth POTGIETER (weduwee Maree) | |||||
| Bronne: | |||||
| * Genealogiese Genootskap van SA. Begraafplaasprojek 3 | |||||
| * Graf besonderhede ook op NAAIRS se webblad | |||||
| * SK NAB MSCE 2040/1950 | |||||
| * SK NAB MSCE 26614/1937 | |||||
| SAG Vol 10 | p 265 | Rudolph | b8 Franciscus Wilhelmus is NIE die seun van Johann Bernhard RUDOLPH nie. | Alta Griffiths | 2006-08-06 |
| Franciscus Wilhelmus (Frans Willem)= NGK, Kaapstad 20/8/1780 se ouers is Johann Willem RUDOLPH x Francina ARENDS (Carelse) van die Kaap | |||||
| Bronne: | |||||
| * NGK, Kaapstad - doopregister | |||||
| * NGK, Kaapstad - huweliksregister | |||||
| * NCD 1/21 # 709 Notarial Protocol - brief gedateer 1801 wat die 4 lewende kinders van Johann Bernhard en Helena Rudolph lys | |||||
| * MOOC 8/27 # 23 Distribusie rekening van Helena Bendfeldt | |||||
| SAG Vol 10 | p 263 | Rudolph | b1 Jacobus Andreas - die seun is nie in Graaff-Reinet gedoop nie - wel in Kaapstad, die doopdatum 31/10/1773 is korrek. | Alta Griffiths | 2006-08-06 |
| So is al die kinders van stamvader Johann Bernhard Rudolph x Helena Bendfeldt in die NGK, Kaapstad gedoop | |||||
| Bron | |||||
| * NGK, Kaapstad - doopregister | |||||
| SAG Vol 10 | p.265 | RUDOLPH, Coenraad Frederik. a.b1.c2.d6.e10 | Geboortedatum 25.10.1874 doopdatum 26.05.1874. Doopdatum is dus voor geboortedatum. | Marie Bossert | 2004-07-13 |
| SAG Vol 10 | p.268 | RUNCIMAN, John Douglas. a.b1.c.2.d1.e2 | Geboorte pleknaam moet wees Florida en nie Floria nie. | Marie Bossert | 2004-07-13 |
| SAG Vol 10 | p.275 | RUST, Anna (Aletta) a.b1.c3. | Eggenoot se doopdatum 30.06.1810 doopdatum 03.08.1800, dus vroe?r as geboortedatum. | Marie Bossert | 2004-07-13 |
| SAG Vol 10 | p.278 | RUST, Beatrix Hendrina. a.b7.c2.d4.e3. | Geboortedatum 22.12.1869 doopdatum 14.03.1869. Doopdatum is vroe?r as geboortedatum. | Marie Bossert | 2004-07-13 |
| SAG Vol 10 | p.279 | RUST, Johanna Elizabeth Catharina. a.b7.c2.d5. | Eggenoot JG Lochner geboortedatum 24.12.1843 doopdatum 17.10.1802. Doopdatum vroe?r as geboortedatum. | Marie Bossert | 2004-07-13 |
| SAG Vol 10 | p.281 | RUTGERS, Hendrik. a.b5 | Sy eggenote se voornaam moet lees Dorothea ipv dorothea. | Marie Bossert | 2004-07-13 |
| SAG Vol 10 | p.281 | RUTGERS, Hendrik. a1 | Voornaam van eggenote moet lees Petronella ipv Petronell. | Marie Bossert | 2004-07-13 |
| Publikasie | Bladsy | Onderwerp | Teks | Bydaer | Datum |
| SAG Vol 10 | p.282 | RUTHERFOORD, Houson. a1. | Tikfout: firt moet lees first. | Marie Bossert | 2004-07-13 |
| SAG Vol 10 | p.283 | RUTHVEN, Elsje Dorothea a.b2.c5 | Doopteken = moet lees x vir huweliksteken. | Marie Bossert | 2004-07-13 |
| SAG Vol 10 | p.283 | RUTHVEN, George Koorts. a.b2.c7 | Tikfout: Huweliksdatum moet lees 17.08.1874 ipv 17.08.181874. | Marie Bossert | 2004-07-13 |
| SAG Vol 10 | p.283 | RUTHVEN, Johannes Marthinus. a.b9.c3 | Geboortedatum moet lees 29.08.1861 ipv 29.08.161. | Marie Bossert | 2004-07-13 |
| SAG Vol 10 | p.283 | RUTHVEN, Loisa Carolina Margaretha. a.b2.c9 | Tikfout: Voornaam Loisa moet lees Louisa | Marie Bossert | 2004-07-13 |
| SAG Vol 10 | p286 | RYCROFT. John William. a.b2 | Tikfout: Asouth moet lees South. | Marie Bossert | 2004-07-14 |
| SAG Vol 10 | 287 | RYK(E)/REICHE, Wendel v.d.K. | Die volgende sin moet heeltemal verwyder word: "Wendel Ryk v.d.K. en Johanna Cornelia Richman was moontlik die ouers van:". Vir korrekte inligting, sien RICHMAN(N) in SAG vol 9 p 422: b2 Johannes Cornelis = 11.7.1688, burger Drakenstein x Paarl 12.4.1727 Wendel RYGT. | Leon Endemann | 2005-03-10 |
| SAG Vol 10 | p.286 | RYK(E)REICHE,Pieter Abraham Jacobus a.b2 | #NAME? | Marie Bossert | 2004-07-13 |
| SAG Vol 10 | p.287 | Ryk, Elizabeth v.d.K. a.b? | #NAME? | Marie Bossert | 2004-07-14 |