|
Publikasie
|
Bladsy
|
Onderwerp
|
Teks
|
Bydaer
|
Datum
|
|
SAG Vol 2
|
403
|
d8
|
d8 se voorname is Johan George, en is oorlede te Elandskrans en begrawe te Watervalboven.
|
Johan van Gass
|
2008-08-27
|
|
d8;e2;f1 se voorname is Catharina Elizabeth, getroud met Hendrik Louis Volsckenk en het drie kinders:
|
|||||
|
Louis
|
|||||
|
Andre
|
|||||
|
Lizel
|
|||||
|
d8;e2;f2 se voorname is Johan Herman, eerste huwelik met Dina Wilhelmina Magdalena Landsberg wat oorlede is op 01/03/2001 te Benoni, en Johan Herman se tweede huwelik is met Martie van Dyk gebore op 09/02/1970 te Pretoria
|
|||||
|
SAG Vol 1
|
p307
|
DE BEER Catharina
|
Die moeder van Agatha BLOM is Catharina DE BEER en nie DE BERO nie. Sien Agatha BLOM se doopinskrywing.
|
Marie Meyer
|
2005-02-10
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Publikasie
|
Bladsy
|
Onderwerp
|
Teks
|
Bydaer
|
Datum
|
|
SAG Vol 1
|
p?
|
DE BERAULT Louis
|
DE BERAULT en Catharina van die Kaap is *nie* die ouers van ene Catharina DE BERO nie (sien die errata by DE BERO Catharina)
|
Marie Meyer
|
2005-02-10
|
|
SAG Vol 1
|
p?
|
DE BERO Catharina
|
1. Die doopinskrywing het 'n tikfout: dit moet '1684' en nie '1784' lees nie.
|
Marie Meyer
|
2005-02-10
|
|
2. Hierdie doopinskrywing van 5 November 1684 is verkeerd gelees en Catharina se ouers is *nie* DE BERAULT en Catharina van die Kaap nie, maar 'the Catharina in question was the daughter of Kees de Boer and his wife Catharina van Malabar. Kees de Boer was the free-burgher Cornelis Claesz (from Utrecht)' en die presiese transskripsie is :' ? eodem dito [ie the same aforesaid = den 5 November [1684]] [kinderen] Catharina [ouders] Kees de Boer en Catharina [de getuigen] Marytie van Juffr.[ouw] Beroo ?' (My dank aan Mnr Mansell Upham.)
|
|||||
|
SAG Vol 4
|
59
|
DE JAGER, Isabella Hermina, b1c9d5e3 - huwelik
|
Isabella Hermina de Jager * 23.8.1811 was getroud met Andries Johannes BURGER, en nie met Andries Lodewyk Cronje nie. Vermoedelik is 'n ander Isabella Hermina de Jager (b1c9d4e7) * 13.9.1816 met Andries Lodewyk CRONJE getroud.
|
Leon Endemann
|
2005-05-18
|
|
SAG Vol 4
|
117
|
De Jongh
|
b7c1d8e4 Lourens Johannes de Jongh birth 27.12.1853 = 30/4/1854
|
Annemie Louw
|
2006-11-26
|
|
Information on grave is:Lourens Johannes de Jongh * 27/12/1853 + 17/08/1928 wife buried with him is Engelina Johanna Adriana Shreuder * 17/02/1958 + 13/07/1935
|
|||||
|
One of their children were:
|
|||||
|
Beatrix Johanna Petronella DE JONGH
|
|||||
|
*4/12/1888 +20/12/1949 maried to Johannes Michiel Adriaan Louw* 29/7/1881 = 11/9/1881 + 21/5/1942 Malmesbury farmer Diepkloof
|
|||||
|
Source of information is Malmesbury old grave yard
|
|||||
|
SAG Vol 10
|
363
|
De Savoye, Jacques
|
Die volgende inligting kan by die stamvader en sy kinders bygevoeg en verander word (daar is 2 bykomende kinders):
|
Leon Endemann
|
2005-03-09
|
|
Jacques de Savoye * c. 1636 + c.1717 s.v. Jacques de Savoye en Jeanne van der Zee x c.1665 Christine DU PONT van Ath xx c. 1686 Marie Madeleine LE CLERCQ van Doornik + c. 1721
|
|||||
|
b1 Jeanne x Andr? DU PONT + c. 1686
|
|||||
|
b2 Jacques = Gent Jun. 1667
|
|||||
|
b3 Juliana Ludovica * 16.5.1671 + Gent Mei 1671 (2 weke oud)
|
|||||
|
b4 Margarita Theresia * 4.9.1672
|
|||||
|
b5 Barbara Theresia * 20.5.1674
|
|||||
|
b6 Christianus * 27.6.1676 # Gent 30.9.1676
|
|||||
|
b7 Susanna * 27.1.1678
|
|||||
|
b8 Jacques = Middelburg 12.4.1687
|
|||||
|
b9 Aletta = Kaapstad 17.7. 1789
|
|||||
|
b10 Philippe Rudolph = Paarl 29.8.1694
|
|||||
|
(Bronne: Boucher: French speakers at the Cape pp 265-267; Hugenotebloed in ons Are pp 19, 20)
|
|||||
|
SAG Vol 8
|
136
|
Du Plessis, Elizabeth Maria, a1b1c5d5e3f9-5/12/1817
|
Volgens SAG is voornoemde Elizabeth Maria getroud met Elizabeth Margaretha du Plessis en 'n tweede keer met Aletta Sara Sophia Muller.Volgens die pa, Paulus Jacobus se SK was f9 Pieter Johannes wat die huwelike meer aanvaarbaar maak.
|
David van der Merwe
|
2005-02-08
|
|
SAG Vol 8
|
134
|
DU PLESSIS, Paul Johannes b1c5d4e6f4 - foutiewe koppeling
|
Paul Johannes du Plessis is die seun van Frans Philip du Plessis (b1c5d4e7) en Cornelia Gertruida du Plessis en NIE van Paulus Jacobus du Plessis en Anna Magdalena du Plessis nie (volgens Doopregister Graaff-Reinet 4.5.1814). Paul Johannes en Lasya Susanna Venter het ten minste 12 kinders gehad. Lasya is in 1884 dood, vgl. boedel VAB MHG V369. Paul Johannes se tweede huwelik met Gerbrecht Elisabeth Venter c. 1842 word dus betwyfel.
|
Barend J Venter
|
2004-03-19
|
|
SAG Vol 8
|
136
|
Du Plessis, Paulus Jacobus, a1b1c5d5e3-19/9/1779
|
Sterfplek word aangegee as Cradock terwyl sy SK dit aangee as Groote Doorn Bosch, Zwagershoek, Somerset-Oos.
|
David van der Merwe
|
2005-02-08
|
|
SAG Vol 8
|
334
|
DU PREEZ, Philippe, b6
|
"Philippe ... x Elisabeth PR?VOT ..."
|
Arno Barnard
|
2004-08-24
|
|
|
|||||
|
moet dalk eerder lees:
|
|||||
|
|
|||||
|
"Philippe ... x Isabeau PR?VOT ..."
|
|||||
|
|
|||||
|
sien:
|
|||||
|
SAG 8, p449 PR?VOT, Elisabeth en Isabeau
|
|||||
|
ook
|
|||||
|
SAG 7, OLIVIER, Johannes (Jan) Cornelizoon, b2c2
|
|||||
|
SAG Vol 2
|
225
|
Erasmus, Abraham Stephanus, b6c2d3e8 - tweede huwelik
|
In SAG 2 word foutiewelik 'n tweede huwelik van Abraham Stephanus Erasmus met Margaretha Elizabeth Jacobs gegee. Sy oudste seun, Abraham Stephanus (f1) * 11.8.1835 is getroud met Johanna Elizabeth Margaretha Jacobs * 12.1.1838, d.v. David Johannes Jacobs en Maria Magdalena Oberholzer.
|
Maureen de Villiers
|
2004-05-13
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Publikasie
|
Bladsy
|
Onderwerp
|
Teks
|
Bydaer
|
Datum
|
|
SAG Vol 12
|
210
|
f1g1 STEYN, Hermanus - Eggenote se inligting foutief
|
P214 by f1g1 Hermanus STEYN * Uitenhage c. 1809 = 22.5.1809 word sy vrou Maria Catharina Margaretha KRUGER * Cradock 11.1.1815 = Graaff-Reinet 27.3.1815 aangedui as synde ?n suster van President S J P Kruger. Dit is foutief! Sy was NIE ?n suster van die ou president nie maar die dogter van Johannes Jacob Kruger en Maria Margaretha VORSTER. Getuies by haar doop: Hendrik Kruger, Anna Catharina Steenkamp, Jan Hendrik Nienaber, Maria Jacoba Van Den Berg. Bron: Databasis van Kruger dope saamgestel deur Dirkie Kruger en geredigeer deur Barry Kruger.
|
Barend J Venter
|
2005-09-30
|
|
SAG Vol 2
|
289
|
Ferreira, Ignatius Marthinus, b7c1 - huwelike
|
Ignatius Marthinus se eerste vrou is in 1822 oorlede (vergelyk SAG 6 p. 258), en is na haar man se dood met Ignatius Johannes MULLER getroud op 4.11.1792. Ignatius Marthinus is vermoedelik oorlede na die geboorte van sy tweede seun in 1790. Verdere inligting is gepubliseer deur Glenda Raad in Capensis, Kwartaalblad van GGSA Wes-Kaap, Maart 2004.
|
Maureen de Villiers
|
2004-05-28
|
|
De Villiers/Pama deel 1
|
222
|
FEYT, Coenraad Hendrik, b7 - huwelik
|
Fout: x Barbara KRUGEL
|
Leon Endemann
|
2006-04-26
|
|
Korreksie: x Barbara KRUGER
|
|||||
|
SAG Vol 2
|
310
|
FISCHER, Ryk Le Sueur, b2c4d1e6
|
Die naam Ryk Le Sueur moet verander word na Ryk Henry * 1.11.1864 = Groote Kerk, Kaapstad 11.12.1864 + 22.2.1928(Bron: Kaapstad Doopregister G1-8/20, G1-8/21 inskrywingnr. 58, Boedelverwysing 20529)
|
Leon Endemann
|
2005-05-10
|
|
SAG Vol 2
|
344
|
Fourie, Andries, b14c8d6
|
Andries Fourie = Graaff-Reinet 28.9.1800 se oudste kind se naam verskyn nie hier nie. Hy moet wees (e1)Stephanus Andries Adriaan Smit x Johanna Catharina/Christina LUBBE * 9.9.1835 = Cradock 15.5.1836 + "Grootkraal", dist. Aliwal-Noord 28.1.1884 (KAB: MOOC 6/9/209: 8725 (1884)) d.v. Johannes Hendrik Lubbe en Anna Gloudina de Klerk.
|
Maureen de Villiers
|
2004-06-04
|
|
Die genealogiese nommers van sy vier susters moet elkeen een nommer afskuif (e2 tot e5).
|
|||||
|
SAG Vol 12
|
219
|
foutiewe doopdatum
|
by g4 Pieter Christian de Jager STEYN staan daar dat hy gebore is 11.2.1832 en gedoop is 23.12.1810
|
Lodewyk Steyn
|
2008-12-17
|
|
Dus: 22 jaar voor sy geboorte gedoop!!
|
|||||
|
Ek het nog nie die korrekte gegewens nie.
|
|||||
|
SAG Vol 9
|
91
|
Gideon Jacobus KOCH
|
My oupa se sterfdatum word aangegee as 1.6.1915. Volgens 'n afskrif van sy sterftekennis K1803 in my besit behoort die datum 6.1.1915 te wees.
|
Lucas Rinken
|
2004-06-12
|
|
SAG Vol 2
|
p451 b
|
Gildenhuizen Johanna
|
Volgens SAG word haar ouers vermeld as Arend Gildenhuizen en Judith Smit(Schmidt). Judith is egter oorlede in 1713. Arend trou weer op 23 Januarie 1718 met Maria Dirkse.
|
Johan J Pottas
|
2004-05-13
|
|
SAG Vol 2
|
518
|
Greeff. Drie foute.
|
This information comes from the Greeff Family Website, from the web page:
|
Francois Greeff
|
2007-10-14
|
|
http://www.greeff.info/tng01/sagerrata.php
|
|||||
|
_________________________________
|
|||||
|
The Greeff entry in South African Genealogies contains several errors. This page serves to point out errors and contradictions in SAG, and, where possible, to supply detailed, supported corrections.
|
|||||
|
|
|||||
|
Error 1. The ninth child of Matthias Greeff and Susanna Claassen.
|
|||||
|
|
|||||
|
The ninth child of Matthias Greeff and Susanna Claassen is incorrectly reported to be:
|
|||||
|
b9 Jacobus x 14.1.1725 Maria Lowrens.
|
|||||
|
|
|||||
|
The ninth child of Matthias Greeff and Susanna Claassen was, in fact, Adrianus, who was baptised at Stellenbosch on 21 May 1702. For further information and evidence, please click on the link:
|
|||||
|
http://www.greeff.info/tng01/matthijsgreeffandhischildren.php
|
|||||
|
|
|||||
|
Error 2. Andries Albertus Greeff and his wife.
|
|||||
|
|
|||||
|
SAG, vol 2, page 518, reports:
|
|||||
|
e7 Andries Albertus =22.7.1777 x Swartland 1.3.1801 Beatrix Aletta Lategan.
|
|||||
|
Cross reference to the Lategan entry, Vol 5, pp 54 & 56, reveals that SAG lists two different girls, both Beatrix Aletta Lategan (b7c2 and b1c4), who are both recorded as marrying Andries Albertus Greeff at Swartland on 1 March 1801.
|
|||||
|
|
|||||
|
It is, in fact, Beatrix Aletta Lategan, b7c2, who married Andries Albertus Greeff. For further information and evidence, please click on the link:
|
|||||
|
http://www.greeff.info/tng01/greefflateganmarriages.php
|
|||||
|
|
|||||
|
Error 3. Susanna Hendrika Greeff x Andries Hermanus Olivier.
|
|||||
|
|
|||||
|
SAG, Vol 2, p518, reports:
|
|||||
|
f8 Susanna Hendrika * 6.1.1803 = Paarl 13.2.1803 x George 1.4.1833 Andries Hermanus OLIVIER
|
|||||
|
f5 Susanna Hendrika = 27.10.1811 x George 1.4.1833 Andries Hermanus OLIVIER
|
|||||
|
|
|||||
|
With thanks to Paul Bosman who pointed out this error on the SA Genealogie mailing list (From: Paul Bosman, To: SAGenealogie@yahoogroups.com, Sent: Friday, September 21, 2007 9:19 AM, Subject: [SA-Gen] Susanna Hendrika GREEFF)
|
|||||
|
|
|||||
|
It is, in fact, Susanna Hendrika Greeff, = 27.10.1811 (do Andries Albertus and Beatrix Aletta Lategan) who married Andries Hermanus Olivier. I gratefully thank Ronel Olivier for sending me the proof of this, by copying a death notice and its reference number to me. Ronel wrote:
|
|||||
|
Olivier, MOOC 6/9/124 Ref 4518
|
|||||
|
NAAM: Susanna Hendrika GREEFF
|
|||||
|
GEBORE: *Oudtshoorn
|
|||||
|
OUERS: dv Andries en Beatrix Aletta GREEFF
|
|||||
|
OUDERDOM: 56j9m
|
|||||
|
BEROEP: Boervrou
|
|||||
|
WOONPLEK: Armoed Oudtshoorn
|
|||||
|
EGGENOOT: Andries Hermanus OLIVIER + Armoed distrik Oudtshoorn
|
|||||
|
Geen kinders
|
|||||
|
Get GJ Olivier
|
|||||
|
Geliaseer 01.08.1868
|
|||||
|
Hierdie Sk is ongedateer geteken. Daar was geen besitting genoem nie. Ek vermoed sy het by die GJ Olivier gewoon aangesien die persoon wat die SK teken gewoonlik teenwoordig was ten tye van die afsterwe, of die lyk uitgeken het.
|
|||||
|
Daar was geen testament nie.
|
|||||
|
|
|||||
|
|
|||||
|
Paul Bosman tells me that SAG, Vol 1, reports that Combrink married Susanna Hendrika Greeff, but gives no indication which of the two cousins (the girls' fathers were brothers) Combrink married.
|
|||||
|
|
|||||
|
In fact, Combrink married the daughter of Hendrik Greeff and his wife Susanna Maria (born Greeff) and Olivier married the daughter of Andries Albertus Greeff and Beatrix Aletta Lategan.
|
|||||
|
SAG Vol 1
|
523
|
Huwelik van Anna Louisa BUYS b10c3d1
|
Dit word aangedui dat sy met JC KRUGER getroud is. Dis nie korrek nie. Sy was getroud met Philippus Petrus DU TOIT * 29 Jul 1790 vgl met SAG 13 bl 255
|
Fanie Buys
|
2008-07-16
|
|
|
|||||
|
b10c8 Anna Louisa BUYS x Jacob Casper KRUGER b2c5d2 (SAG 4 bl 482)
|