| Publikasie | Bladsy | Onderwerp | Teks | Bydaer | Datum |
| Ferreira Familie - Family, Eerste uitgawe April 1998, Janet Melville en Emmarentia S Ferreira | 211 | Maartens, Julaneli - b6c10d3e5f8g3h2[i2j2] | Haar naam is verkeerd gespel. Die regte spelling is Julandi | Philip Blignaut | 2004-01-28 |
| Ferreira Familie - Family, Eerste uitgawe April 1998, Janet Melville en Emmarentia S Ferreira | 211 | Maartens, Paulus Francoise - b6c10d3e5f8g3h2[i2j3] | Sy tweede naam is verkeerd gespel. Tweede naam is Francois. | Philip Blignaut | 2004-01-28 |
| Geslagsregisters van die ou Kaapse Families, De Villiers & Pama | 533 | Marais, Anna - b2c10 - Doopdatum | Fout : =omstr. 1817 (is ook nie 1717 nie) | Mariana Olivier | 2004-10-22 |
| Regstelling : Geen dooprekord is vir haar opgespoor nie, maar sy doop haar oudste Rossouw-kind, Gabriel, b7c1 (De Villiers en Pama p799) 20.02.1724 | |||||
| Bron : Drakenstein/Paarl Doopregister G3/3/1, p63. | |||||
| SAG Vol 5 | 464 b | Marais, David Eramus a1b6c1d7 | Descendants of David Erasmus MARAIS - 17 May 2005 | Johan J Pottas | 2005-05-17 |
| ------------------------------------------------------------------------------- | |||||
| FIRST GENERATION | |||||
| 1. David Erasmus MARAIS1 was born on 4 August 1832.2 He was christened on 24 January 1833 in Graaff-Reinet, Oos Kaap.2 Hy is die seun van Sarel Johannes Lodewikus Marais en Louisa Maria Johanna Marais. Hy is moontlik 'n tweede keer getroud in die NGK, Heilbron met Hester Dorothea Pelser, * 1859. Ds HN van der Merwe voltrek die huwelik en as getuies teken GSF Scheepers en WA Smit. Hy is 'n wewenaar en veeboer van die plaas Blaauwboschbank en sy 'n 17 jarige jongedogter van die plaas Weltevreden, beide plase in Heilbron. | |||||
| He was married to Elsje Maria VAN DEN BERG (daughter of Jan Christoffel VAN DEN BERG and Elsie Sophia Maria SLABBERT). (VAB B392) Elsje Maria VAN DEN BERG was born about 1829. (VAB B392) Sy is in die Vrystaat gebore. She signed a will on 1 November 1860 in Bloemfontein, Vrystaat. (VAB B392) Hulle gemeenskaplike testament word opgestel en onderteken op die plaas Jakkalsdans. She died on 27 July 1875 in Bloemfontein, Vrystaat. (VAB B392) Sy sterf op die plaas Jakkalsdans. David Erasmus MARAIS and Elsje Maria VAN DEN BERG had the following children: | |||||
| 2 i. Elsje Maria MARAIS was born about 1855. (VAB B392) Sy is moontlik getroud met Cornelius Wilhelm Steyn in 1872. | |||||
| +3 ii. Louisa Johanna MARAIS (born in 1856). | |||||
| +4 iii. Cornelia Jacoba MARAIS (born in 1861). | |||||
| +5 iv. Sarel Johannes Lodewicus MARAIS (born on 25 January 1865). | |||||
| +6 v. Jan Christoffel MARAIS (born in 1866). | |||||
| 7 vi. David Erasmus MARAIS was born about 1869. (VAB B392) Hy is moontlik getroud met Susanna Botha. | |||||
| +8 vii. Gerrit Petrus Erasmus MARAIS (born on 21 April 1871). | |||||
| +9 viii. Maria Johanna MARAIS (born in 1873). | |||||
| 10 ix. Catharina Susanna Elizabeth MARAIS was born in July 1875. (VAB B392) | |||||
| SECOND GENERATION | |||||
| 3. Louisa Johanna MARAIS (David Erasmus-1) was born in 1856.1 (VAB B392) | |||||
| She was married to Matthys Johannes Marthinus DE BEER on 16 November 1873 in Heilbron, Vrystaat. NGK, ds JP Jooste voltrek die huwelik en as getuies teken JD Cilliers en JF Weilbach. Hy is 'n 21 jarige veeboer van Heilbron en sy 'n 17 jarige jongedogter van Heilbron. Matthys Johannes Marthinus DE BEER was born in 1852.1 | |||||
| 4. Cornelia Jacoba MARAIS (David Erasmus-1) was born in 1861.1 (VAB B392) | |||||
| She was married to Samuel Jacobus DE BEER on 19 October 1877 in Kroonstad, Vrystaat. NGK, ds GWB van Lingen voltrek die huwelik en as getuies teken DJ le Roux en SJJ van der Poel. Hy is 'n 40 jarige wewenaar en veeboer van die plaas Kopje Alleen en sy 'n 16 jarige jongedogter van die plaas Boschbank, beide plase in Heilbron. Samuel Jacobus DE BEER was born in 1837.1 Hy was voorheen getroud. | |||||
| 5. Sarel Johannes Lodewicus MARAIS (David Erasmus-1) was born on 25 January 1865.2 (VAB B392) | |||||
| He was married to Petronella Catharina PELSER on 24 August 1885 in Heidelberg, Gauteng.3 Sy is van die plaas Moddefontein en hy is 'n veeboer op Groenvlei, Frankfort. Petronella Catharina PELSER was born about 1863 in Winburg, Vrystaat. Sy is die dogter van Johannes Andries Pelser en Hester Dorothea Senekal. | |||||
| 6. Jan Christoffel MARAIS (David Erasmus-1) was born in 1866.1 (VAB B392) | |||||
| He was married to Cornelia Dorothea STEYN on 17 September 1888 in Heilbron, Vrystaat.1 (VAB B392) NGK, ds DJ Minnaar voltrek die huwelik en as getuies teken MJ Steyn en JG van Aswegen. Hy is 'n 22 jarige Landbouer van die plaas Groenfontein, Heilbron en sy 'n 17 jarige jongedogter van die plaas Blaauwboschbank, Heilbron. Cornelia Dorothea STEYN was born in 1871.1 | |||||
| 8. Gerrit Petrus Erasmus MARAIS (David Erasmus-1) was born on 21 April 1871.2 (VAB B392) He was christened on 9 October 1871 in Kroonstad, Vrystaat. (VAB B392) NGK, hy word gedoop op Kruisementfontein. | |||||
| He was married to Catharina Anna Susanna BOTHA on 31 July 1893 in Heilbron, Vrystaat.1 NGK, ds DJ Viljoen voltrek die huwelik en as getuies teken JL Dippenaar en JG van Aswegen. Hy is 'n 22 jarige veeboer van die plaas Tarka en sy 'n 18 jarige jongedogter van die plaas Tusschenin (Tussenin?), beide plase in Heilbron. Catharina Anna Susanna BOTHA was born in 1875.1 | |||||
| 9. Maria Johanna MARAIS (David Erasmus-1) was born in 1873.1 (VAB B392) | |||||
| She was married to Johan Thomas David FRITZ on 16 November 1891 in Heidelberg, Wes Kaap. (VAB B392) Huwelikshof, landdros JH Mare voltrek die huwelik en as getuies teken JR Joubert en HJ Bakker. Hy is 'n 20 jarige veeboer van die plaas Modderfontein, Heidelberg en sy 'n 18 jarige jongedogter van die plaas Modderfontein, Heidelberg. Sy trou met haar broer se toestemming. Johan Thomas David FRITZ was born in 1871 in Heidelberg, Wes Kaap.1 (VAB B392) Hy is gebore op die plaas Rietfontein. | |||||
| Prepared by: | |||||
| Johan Jacob Pottas | |||||
| Posbus 34559 | |||||
| Faunasig | |||||
| Bloemfontein 9325 | |||||
| 051-5227329 / 0825693727 | |||||
| pottasj.rd@mail.uovs.ac.za | |||||
| SOURCES | |||||
| 1. Niel Botha. Huweliksregisters Vrystaat Niel Botha. Niel Botha. | |||||
| 2. GISA. South African Genealogies Vol 05: L-M. GISA. | |||||
| 3. South African Genealogies Vol 07: O-Ph. | |||||
| INDEX | |||||
| BOTHA | |||||
| Catharina Anna Susanna . . . 1 | |||||
| DE BEER | |||||
| Matthys Johannes Marthinus . . . 1 | |||||
| Samuel Jacobus . . . 1 | |||||
| FRITZ | |||||
| Johan Thomas David . . . 1 | |||||
| MARAIS | |||||
| Catharina Susanna Elizabeth . . . 1 | |||||
| Cornelia Jacoba . . . 1 | |||||
| David Erasmus . . . 1 | |||||
| David Erasmus . . . 1 | |||||
| Elsje Maria . . . 1 | |||||
| Gerrit Petrus Erasmus . . . 1 | |||||
| Jan Christoffel . . . 1 | |||||
| Louisa Johanna . . . 1 | |||||
| Maria Johanna . . . 1 | |||||
| Sarel Johannes Lodewicus . . . 1 | |||||
| PELSER | |||||
| Petronella Catharina . . . 1 | |||||
| SLABBERT | |||||
| Elsie Sophia Maria . . . 1 | |||||
| STEYN | |||||
| Cornelia Dorothea . . . 1 | |||||
| VAN DEN BERG | |||||
| Elsje Maria . . . 1 | |||||
| Jan Christoffel . . . 1 | |||||
| SAG Vol 5 | 503 | Matthee, Hermanus Jacobus, b4c13 - Huwelik | Fout: x Bredasdorp 3.12.1857 | Maureen de Villiers | 2006-05-15 |
| Korreksie: x Caledon 3.12.1837 Catharina Elizabeth Swart | |||||
| SAG Vol 5 | 608 | MEYER Willem - 2 *verskillende* stamvaders. | Uit Hoge, J. dr.; 'Personalia of the Germans at the Cape'; p273: | Marie Meyer | 2005-01-29 |
| 1. MEYER Wilhelm (signature: W.M. in block letters).-Essen in L?neburg. Married 10 April 1682 Catharina Kiens of ter Veer, widow of Pieter Visagie. One son. Died 1690 (His sources: Geslacht-Register der oude Kaapsche Familien and Testament CJ 1164:18). | |||||
| 2. MEYER Wilhelm.-Bremen. Arr. 1717 as soldier, tanner 1718-23, loaned to Johannes Smuts 1723-28, soldier 1729, born 1729 married 21 May 1730 Judith Kuyp, widow Johannes Smuts. Died 1738. (Has sources...) NOTA: Hierdie Willem as 'Meyn' in SAG vol 5 opgeneem. | |||||
| SAG Vol 5 | 671 | MOORREES, Adriaan Hendrik b2c1 - ouers | Adriaan Hendrik is die seun van Johannes Wilhelmus Moorrees (b5) en Magdalena (Maria) Christina Neethling. Adriaan Hendrik (s.v. b2) * 1836 is jonk oorlede, en 'n broer met dieselfde name * Malmesbury 18.8.1855 + Kaapstad 17.11.1938 was teoloog by Universiteit Stellenbosch x 3.8.1880 Maria Magdalena SMUTS. | Leon Endemann | 2004-11-22 |
| SAG Vol 5 | 717 | Muller, Cornelis Johannes - b2c2d2 - tweede huwelik | Cornelis Johannes = 21.11.1795 se tweede huwelik met Agatha Catharina FERREIRA is nie korrek nie. Sy eerste vrou, Susanna Magdalena BOTHA, is as 'n weduwee in 1836 weer getroud met Johannes Christoffel FLECK. Vir meer besonderhede, sien Capensis Maart 2004, p.11, Kwartaalblad van GGSA Wes-Kaap, artikel deur Glenda Raad. | Maureen de Villiers | 2004-06-14 |
| SAG Vol 5 | 745 | Murray - Roger Thurtell | e2 Roger George Thurtell x Miriam WOODLAND | Heather MacAlister | 2004-02-18 |
| SAG Vol 6 | 16 | NAPPER, Frances, b1 | Die inskrywings onder b1 en b2 verwys na dieselfde persoon, en moet verander word na Frances Maria Johanna = Engelse kerk, Kaapstad 25.2.1819. Martha Maria Wilhelmina word dan as b2 genommer. | Leon Endemann | 2004-08-27 |
| Publikasie | Bladsy | Onderwerp | Teks | Bydaer | Datum |
| SAG Vol 6 | 376 | NIGRINI, Augusta b4 - huwelik | Augusta se tweede huwelik met Hermanus PIETERS was op Somerset-Wes en nie op Stellenbosch nie. Datum van huwelik: 15.4.1827 | Leon Endemann | 2005-10-20 |
| SAG Vol 7 | 77 | Olivier, Gerbrecht Levina - b2c2d1e3f9 - gade | Gerbrecht Levina * 26.2.1812 is met Gert Frans HENNING getroud, nie met G F Olivier nie. | Maureen de Villiers | 2004-04-29 |
| SAG Vol 7 | 130 | ONKEN, Geertruyda Johanna b2c? | Die inskrywing vir Geertruyda Johanna * c. 1819 moet uitgehaal word. Die korrekte gegewens verskyn heel onderaan, na die inligting van d1 tot d7, wat die kinders is van Ockert Philippus Hermanus Onken (c1) * 16.11.1815 | Leon Endemann | 2005-10-27 |
| SAG Vol 7 | 172 | OOSTHUIZEN, Johannes Hendrik, c13 | Die genealogiese nommer voor Johannes Hendrik se naam moet verander word na e14. | Leon Endemann | 2005-05-10 |
| SAG Vol 7 | 144 | OOSTHUIZEN, Marthinus Gerhardus, b1c7 - foutiewe persoonlike inligting | Marthinus Gerhardus Oosthuizen word verkeerdelik aangedui as adjudant van Piet Retief. Die korrekte gegewens hoort by Marthinus Oosthuizen (b1c4d7) = 6.2.1791 op p. 141. | Leon Endemann | 2005-01-31 |
| SAG Vol 7 | 149 | Oosthuizen, Petrus Wilhelmus, b1c10d1e5f3g5h2i2 | Petrus Wilhelmus * Volksrust 13.2.1942: Sy genealogiese nommer moet verander na i1, en sy broers direk onder hom moet elkeen een nommer opskuif. Petrus Gerhardus se vrou se van, LOURENS, moet met hoofletters getik wees. | Maureen de Villiers | 2004-06-04 |
| SAG Vol 4 | 121 | Petrus Johannes Jonker b7c8 | Ek het 'n paar dae gelede aanvullende inligting gepos oor Petrus Johannes Jonker *1796 ~16/10/1796 b7c8 x Anna Elizabeth ROSSOUW ~10/10/1797 + 20/2/1875 - ek vermoed ek het dalk per ongeluk haar Sterftekennis nommer uitgelaat, wat belangrik is, want dit bevat hulle kindername wat nie oorspronklik volledig in SAG aangeteken is nie. Dit is TAB O/281 (1875). | Martina Louw (nee van Breda) | 2004-01-27 |
| SAG Vol 8 | 59 | Pienaar, Magrietha Magdalena, b2c7d2e5f9 - huwelik | Magrietha Magdalena * 2.8.1850 se eggenoot se korrekte naam is Daniel Johannes Rossouw LE ROUX. | Maureen de Villiers | 2004-05-28 |
| SAG Vol 2 | p490 b | Pieter Gous xx Aletta Vorster | Hier is ?n fout in SAG vol 2 p490 b | Johan J Pottas | 2004-11-10 |
| Die inligting soos hierbo vermeld lees as volg: | |||||
| Pieter * 1693 x 4.5.1721 Johanna OOSTHUIZEN xx 25.11.1742 Aletta VORSTER | |||||
| Die tweede huwelik hiervoor vermeld was onmoontlik om die volgende rede: | |||||
| Pieter Gous seun van Andre Gauch en Jannetje de Clercq soos hierbo vermeld is reeds oorlede voor 9 Mei 1730. (KAB MOOC 8/5.4/16) Sy inventaris meld die volgende: | |||||
| ?Staat ende Inventaris mitsgaders taxatie der goederen, naargelaten en met 'er dood | |||||
| ontruijmt door den Landbouwer Pieter Gaus, ten voordeele van zijn nagelatene | |||||
| huijsvrouw Anna Oosthuijsen ter eenre, en zijn vier nageblevene kinderen, met namen | |||||
| Jannetje, dorothea, Pieter en sara Gaus, mitsgads. nog een waarvan sij Wed. swanger is, ter andere zijde, zoo en in dier voegen als deselve door ons ondergetekende als grootmoeder en oom van die kinderen zijn bevonden, opgenomen, en getaxeert, In presentie van de Gecommitt. Weesmeesteren, Namentlijk Een Opstal gelegen over 't Roode Sand, gent. de doorne Revier aan de brake fontain, getaxeert op f 100?.? ??Aldus g'inventariseert en getaxeert aan Cabo de Goede Hoop den 9e Maij 1730. | |||||
| In die inventaris word dan ook verwys daarna dat (Joh)anna swanger is met ?n kind. In haar eie inventaris wat afgehandel is op 22 Desember 1745. Word slegs die vier kinders vermeld wat in Pieter se inventaris vermeld word. Dus is die ongebore kind waarvan ek nie die name het of die geslag dus oorlede voor Anna se inventaris opgestel is. | |||||
| SAG Vol 8 | 86 | PIETERS/PIETERZ, Bernhardus Jacobus, b2c2 - huwelik | Bernhardus Jacobus = 1.10.1752 was nie getroud met Elisabeth Maria SWART nie, en sy eerste huwelik was in 1773 ipv 1775. Die inligting moet soos volg gekorrigeer word: x Drakenstein 2.5.1773 Margaretha BRITS xx 22.3.1801 Barbara Aletta LOURENS (wed. v. Frederik Rimpler) | Leon Endemann | 2005-03-24 |
| Publikasie | Bladsy | Onderwerp | Teks | Bydaer | Datum |
| SAG Vol 8 | 86 | PIETERS/Z, Bernhardus Jacobus b2c2 - huwelike | Die inligting moet verander word soos volg: Bernhardus Jacobus = 1.10.1752, burger Stellenbosch x 2.5.1773 Margaretha BRITS xx 22.3.1801 Barbara Aletta LOURENS (wed. v. Frederik Rimpler). Hy was dus nie met Elisabeth Maria Swart getroud nie. | Leon Endemann | 2004-12-02 |
| SAG Vol 8 | p231 a | Potgieter Hermanus Lambertus | Hierdie Hermanus Lambertus Potgieter kon nie met Johanna Maria van Nimwegen getroud gewees het nie, sien onderstaande uiteensetting vir die redes: | Johan J Pottas | 2004-08-19 |
| Family Group Record | |||||
| Husband: Hermanus Lambertus POTGIETER | |||||
| Birth: 1756 | |||||
| Chr: 24 Oct 1756 | |||||
| Death:bef June 1806 (KAB MOOC 13/1/29.22) Waarskynlik rondom Nov / Des 1805 | |||||
| Marriage: 20 Dec 1789 Stellenbosch, Wes Kaap | |||||
| Father: Frederik POTGIETER (b 1724) | |||||
| Mother: Eva Catharina KRIEL (b 1727) | |||||
| Other spouse X: Susanna Gertruida SCHEEPERS (m 2 Apr 1786) | |||||
| OTHER SPOUSE XXX: Johanna Maria VAN NIMWEGEN (m 5 Jun 1800) Ek betwyfel die huwelik opgrond van Sara Josina se jongste kind se geboortedatum, omdat dit nie vermeld word in sy boedel rekening nie en omdat Sara eers in 1858 oorlede is. | |||||
| Wife XX: Sara Josina JANSE VAN VUUREN | |||||
| Birth: 1775 | |||||
| Chr: 5 Nov 1775 | |||||
| Death: 14 Nov 1858 Potchefstroom, Noordwes | |||||
| Burial: | |||||
| Father: Lucas VAN VUUREN (b 1724) | |||||
| Mother: Sara Johanna VAN LEEUWEN (b 1733) | |||||
| Other spouse: Pieter Andries GOUS | |||||
| Children | |||||
| 1 F Catharina Magdalena POTGIETER | |||||
| Birth: 6 Jan 1791 (15 jaar oud by vader se dood) | |||||
| Chr: 31 Mar 1791 Uitenhage, Oos Kaap | |||||
| Death: 28 Jan 1866 Uitenhage, Oos Kaap | |||||
| 2 M Lucas Johannes POTGIETER | |||||
| Birth: 18 Sep 1791 Uitenhage, Oos Kaap (14 jaar oud by vader se dood) | |||||
| Chr: 9 Dec 1791 Swellendam, Wes Kaap | |||||
| Death: 19 Aug 1892 Uitenhage, Oos Kaap Hy sterf op die plaas Sandflats | |||||
| (KAB MOOC 6/9/32.7012) Hy is 'n landbouer.. | |||||
| Spouse: Maria Catharina VOGEL (m 9 Apr 1815) | |||||
| Spouse: Hester Petronella Frederika PRINSLOO (m 3 May 1823) | |||||
| 3 M Frederik Evert POTGIETER | |||||
| Birth: 1793 Krakamma, Oos Kaap (12 jaar oud by vader se dood) | |||||
| Death: 18 Jul 1871 Alexandria, Oos Kaap | |||||
| 4 F Sara Johanna POTGIETER | |||||
| Birth: 1795 (10 jaar oud by vader se dood) | |||||
| Chr: 19 Feb 1797 Kaapstad, Wes Kaap | |||||
| 5 F Johanna Isabella Servasina POTGIETER | |||||
| Birth: 1797 (8 jaar oud by vader se dood) | |||||
| Chr: 24 Nov 1799 | |||||
| 6 M Petrus Hendrik Theunis POTGIETER | |||||
| Birth: 2 Dec 1799 Uitenhage, Oos Kaap (5 jaar oud by vader se dood) | |||||
| Chr: 29 Apr 1802 Swellendam, Wes Kaap | |||||
| Death: 24 Apr 1883 Kruisementfontein | |||||
| 7 M Jacobus Lourens POTGIETER | |||||
| Birth: 16 Jul 1802 Uitenhage, Oos Kaap (3 jaar oud by vader se dood) | |||||
| Death: 19 May 1867 Uitenhage, Oos Kaap | |||||
| Prepared 18 Aug 2004 by: | |||||
| Johan Jacob Pottas | |||||
| Posbus 34559 | |||||
| Faunasig | |||||
| Bloemfontein 9325 | |||||
| 051-5227329 / 0825693727 | |||||
| SOURCES | |||||
| 1. Eric Swardt. Die Potgieter familie in Suid-Afrika. p63 en verder. | |||||
| 2. C.C. de Villiers Reworked and rewritten by C. Pama. Genealogies of Old S.A. Families: Vol II N-Z. A A Balkema, Cape Town, Amsterdam, 1966. p1087. | |||||
| 3. SAG Vol 8 p231 a | |||||
| SAG Vol 8 | 293 | POTGIETER, Isabella Catharina, b7c8d7e8f5 - sterfdatum | Die sterfdatum van 17.3.1888 moet verander word na 17.3.1880 (Bron: TAB 0/1507). | Leon Endemann | 2005-05-10 |
| SAG Vol 8 | 265 | POTGIETER, Marthinus Jesaias, b1c8d3e5f3 - eggenote | Marthinus Jesaias se vrou se naam moet wees Martina (nie Martha nie)Magdalena CROMHOUT. | Leon Endemann | 2005-05-10 |
| SAG Vol 8 | 265 | POTGIETER, Wilhelmina Petronella, b1c8d3e5f3g6 | Naamfout en bykomende inligting: Wilhelmina se naam moet verander word na Salomina Petronella * 29.3.1860 + Middelburg KP 5.9.1941 x Jansenville 3.3.1884 Mattheus Johannes GROBLER * Jansenville 20.6.1859 + Middelburg KP 15.5.1951 s.v. Nicolaas Johannes Grobler en sy tweede vrou Johanna Susanna Sophia Lotter. | Leon Endemann | 2005-05-10 |
| SAG Vol 8 | 357 | PRETORIUS, Johannes - geboortedatum | Sy geboortedatum word aangegee as 1614. Sy doopdatum as 16.10.1642. | André Kellerman | 2004-01-20 |
| Geboortedatum moet waarskynlik 1641 wees. | |||||
| SAG Vol 8 | 485 | PRINSLOO, Hendrik Frederik, b3c3d6e1f6 - huwelik | Hendrik Frederik Prinsloo * 13.10.1813 is nie met Maria Isabella Prinsloo getroud nie. Die korrekte inligting verskyn op bls. 484 by b3c3d5e2f7: Hendrik Frederik * 18.9.1818. | Leon Endemann | 2004-10-05 |